NewsSchools

Dalwers kwalifiseer vir Gauteng atletiekkampioenskappe

‘n Groot groep atlete van die Laerskool Dalview het met welslae aan die D5-kampioenskappe deelgeneem.

Dié groep atlete van die Laerskool Dalview het gekwalifiseer om aan die Gauteng atletiekkampioenskappe, wat op 13 en 14 Maart gehou word, deel te neem.

Lees: Laerskool Dalview se leerders is boekwurms

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

hyperlink

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button