Editor's noteLocal newsNews

Publiek maak harte oop vir beseerde kind op Valentynsdag

Die gesin se mediese uitgawes is enorm.

’n Genotvolle Valentynsdans isVrydagaand ten bate van Karlien Roets by die Full Monty aangebied.

Dié vier-jarige dogtertjie is met ernstige breinbeserings gelaat nadat ’n kombuiskas op haar geval het.

Sy word by haar ouerhuis in Afrikanerweg versorg en die gesin se mediese uitgawes is enorm.

LEES: Terapiehond ingespan om Karlien te help

Gaste soos Charmaine en Leo Schoonraad het hul harte op Valentynsdag oopgemaak om die fondsinsameling te ondersteun. Foto’s: Mario Pereira

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button