Die Laerskool Dalview het onlangs oud- Dalwers, wat vanjaar hoofleiers hul verskeie hoëskole is, by die skool verwelkom. In die foto (van links) staan:
Chris Pretorius (hoof), Tarien de Klerk (onderhoofdogter van die Hoërskool Brandwag), Clarissa Botha onderhoofdogter van die Hoërskool Stoffberg), Kiara Partington (onderhoofdogter van Hoërskool Die Anker), Chantoné Venter (onderhoofdogter van Hoërskool Oosterlig), Kayla Borman (hoofdogter van Hoërskool Stoffberg), Sakkie Loots, (onderhoof),
Jacques van der Merwe (onderhoofseun van Hoërskool Dr E.G Jansen), Divan Kotze (onderhoofseun van die Hoërskool Oosterlig) en Tallie Giesing (hoofseun van die Hoërskool Stoffberg).