Editor's choiceNewsSchools

Dié Laerskool Dalview se leiers is reg vir 2020

Die leiers van die Laerskool Dalview is reg vir die uitdagings wat 2020 sal bring.

Die Laerskool Dalview se hoofleiers vir 2020 is agter: Ancel de Bruyn (hoofdogter) en Ewaldt Rademan (hoofseun). Voor sit die onderhoofdogters en –seuns (van links): Bianca Botha, Martilize Strydom, Zené Marais, Malcolm Faber, Zander Erasmus en Hein Pienaar.
Die groep meisies dien op die leerlingraad van die Laerskool Dalview. Hul leiervoog is Zuné Grobler.

LEES: Laerskool Dalview verwelkom nuwe personeel

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button