Editor's choiceLocal newsNews

Reünie word beplan

’n 50-Jaar reünie word gereël.

’n 50-jaar reünie word vir die 1969 matrieks van Hoër Meisieskool Stoffberg gereël.

Die samekoms sal tydens die naweek van 11 tot 13 Oktober in Brakpan gehou word.

Die organiseerder, Elsie Geldenhuys (nou Schoombie), het gesê dat 10 persone reeds bevestig het, maar dat daar nog na sowat 30 oud-leerders, wat in 1965 tot 1969 in Hoër Meisieskool Stoffberg was, gesoek word vir ’n heerlike kuier.

Geldenhuys kan by 076 0144 096 of 082 926 6674 gekontak word.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button