Opinion

Sê ons wat jy dink

Graad sewe leerders van die Laerskool Dalview was gevra waarvoor hul die meeste uitsien vir hoërskool.

As ’n graad sewe leerder is dit binnekort tyd om hoërskool toe te gaan. Waarna sien jy die meeste uit?

Jan Daniel Smit – Ek gaan Affies toe, so ek sien uit om koshuis toe te gaan. Ek stres glad nie oor hoërskool nie.
Ettienne Schoonraad – Ek stres bietjie oor al die werk, maar ek dink die groentjiekonsert gaan baie lekker wees.
Morgain van der Walt – Ek sien uit daarna om nuwe vriende te maak, maar ek is ook bietjie bekommerd.
Steven Williams – Ek stres ’n bietjie, maar ek sien baie uit vir die rugby en beslis om nuwe vriende te maak.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

Related Articles

Back to top button