Local newsNews

Sop, sjerrie en lekker kuier verdryf die koue

Die sjerrie-en-sop oggend was 'n gesellige gedoente.

Die sjerrie-en-sop oggend wat Saterdag gesamentlik deur die Brakpan- en Boksburg tak van die Vroue Landbou-Unie gehou is, was ’n groot sukses en is goed ondersteun.

Elsabé Grobler (links), voorsitter van die Brakpan tak is te sien saam met Alta Prinsloo, voorsitter van die Boksburg tak en Matthys Roets wat die gaskunstenaar was.
Sanger Danie van der Westhuizen (regs) saam met Elsabé Grobler en Matthys Roets.

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts  (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za

of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za

of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

 For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button