Local newsNews

Mark by Cruise-Inn sorg vir lekker saam kuier

Die mark het talle interessante stalletjies beskikbaar gehad.

Talle mense het Saterdag die mark wat by Cruise-Inn, In die Hartjie van die Parkie, plaasgevind het, bygewoon.

Van die jonger besoekers wat lekker inkopies gedoen het is (van links) Amoré Bezuidenhout, Pieter Bezuidenhout en Shaley Nel.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button