Editor's noteNewsSchools

Dalwers wys hul staal by kunstefees

Laerskool Dalview is as die algehele wenners aangewys.

Laerskool Dalview is onlangs tydens die gala-aand van die Oos-Rand Kunstefees as die algehele wenners aangewys en het ook die Laerskool Oosrander-trofee gewen.

Die twee afrigters van die junior en senior koor wat groot sukses behaal het by die kunstefees, is saam met die organiseerder Talita Lombard (links, agter) en die hoof van die skool, Chris Pretorius. Chanelle Kaufmann is agter, regs en Antoinette Ferreira is voor, links.

Lees: Dalwers pak die langpad aan

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button