Editor's choiceLocal newsNews

VIDEO: Just Wheels se nagmark is ’n brullende sukses

’n Hele rits voertuie, wat nie aldag te sien is nie, kon deur die publiek besigtig word.

Die Just Wheels Motorklub het Vrydagaand ’n nagmark by die klubhuis in Kitzingerlaan gehou.

Melany Cloete (links) en Mel Cloete het sagte speelgoed by hul stalletjie verkoop.
Die publiek kon ook interessante stalletjies besoek en eetgoed koop. Melody Beetman (links), Ashleigh Benadé en Anel Pretorius het die klub ondersteun.
Johnny Oosthuysen se helder geel 1933 Ford het die oog gevang en was een van vele spog motors wat besigtig kon word. Just Wheels se jaarlikse motorskou vind op 25 Mei by Felicitas Skool in Brenthurst plaas.

Lees: Blink waens vang die oog by Just Wheels se opedag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

Related Articles

Back to top button