Local newsNews

Dorp is ’n eeu oud

Die dorp vier vanjaar, op 1 Augustus, sy 100ste bestaansjaar.

Brakpan het ’n ryk en interessante geskiedenis waaroor die Herald deur die loop van die jaar sal uitbrei.

’n Spesiale uitgawe van die Herald word vir Augustus beplan en ons sal graag wil hoor van organisasies, skole, klubs en individue wat ’n gebeurtenis gaan beplan om die 100ste bestaansjaar van die dorp te herdenk.

Lees: Toestand van die dorp is ’n skande

Indien daar inwoners is wat vanjaar 100 jaar oud word sal ons ook met hulle in verbinding wil tree.

Besonderhede kan per e-pos aangestuur word na brakpanherald@caxton.co.za

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

 

Related Articles

Back to top button