NewsSchools

Akker Rakkers laat waai op die veld

Daar is ondermeer tou getrek, gehardloop en op motorfietsies teen mekaar meegeding.

Die terrein van Die Akker Rakker Kleuterskool was onlangs ’n miernes van bedrywighede toe die kleintjies van die skool aan ’n atletiekdag deelgeneem het.

Kinders van die kleuterskool is in spanne opgedeel en het in kleurvolle uitrustings aan die atletiekdag deelgeneem.
Vyf van die vrolike deelnemertjies was (van links): Chante Willemse, Mienka Koekemoer, Janieke Joubert, Dylan Coetzee en Adelaine Landman.
Die kleintjies het die motorfietsresies veral geniet.

Lees: Kleintjies geniet hulself gate uit

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button