Editor's choiceNewsSchools
Laerskool Dalview se Fanie is ‘n veelsydige bestuurder en afrigter
Fanie is Laerskool Dalview se sportbestuurder.
Fanie Kotzé, die sportbestuurder van die Laerskool Dalview is onlangs tot rugby laerskole streek voorsitter, asook lid van die Valke laerskole bestuur, verkies.
Kotzé dien ook as die Valke laerskole o-13 spanafrigter (15-tal) en is ook die Valke laerskole provinsiale sewes afrigter.
Lees: Die Laerskool Dalview is trots op oud-leerders wat leiers is
Volg ons:
Vir meer plaaslike nuus besoek Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!