NewsSchools

Laerskool Die Arend ontvang boeke

Dié boeke, wat deur die ATKV-tak Ambrosia geborg is, is aan die skool oorhandig nadat dit aangewys is as die wenner van die Oosrander Skool vir 2018.

Die organiseerder van die Oos-Rand Kunstefees, Talita Lombard, het onlangs ’n skenking van boeke aan Laerskool Die Arend oorhandig.

Lees: Laerskool Die Arend se langasems beïndruk

Leerders wat aan die Oos-Rand Kunstefees deelneem maak hul deelname punte vir hul skool bymekaar. Die wenskool word na aanleiding hiervan aangewys.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

Related Articles

Back to top button