NewsSchools

Die Anker maak skoonskip by hengelkompetisie

Hengelaars van Hoërskool Die Anker het onlangs aan die eerste skole hengel ligabyeenkoms vir die jaar deelgeneem.

Die Anker het drie spanne ingeskryf vir die kompetisie wat by die Kees van der Walt Dam plaasgevind het.

In totaal het Die Ankers 113 visse gevang vir die dag en is aangewys as die algehele wenspan van die eerste kompetisie.

Jaden Lee Wolhuter en Abigail Antonio het saam as ‘n span gefloreer en het 19 kilogram se vis gevang, die meeste van al die skole.

Die volgende byeenkoms vind op 24 Februarie by Eilandsmeer plaas.

Lees ook: Loopbaanuitstalling by die Anker is ‘n groot sukses

Volg ons:

Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button