NewsSchools

Anker leerders bloei vir ’n vale

Die Anker tel ook elke jaar onder die skole wat landswyd die meeste bloed skenk.

Wanneer dit by bloedskenk kom is die leerders van Hoërskool Die Anker nie traag om hul kant te bring nie.

Hoërskool Die Anker spog met ’n trofee van die Bloeddiens wat toegeken is aan die skool vir die meetste eenhede bloed geskenk in Gauteng asook vir die skool wat die Bloeddiens die beste ondersteun (2012-2017). Op die foto is Christopher Wessels (agter, links) en Corrie van Rensburg (koordineerder). Voor: Kyla Manley, MJ Barnard en Tiffany Pretorius.
Rocky Breetzke (links), Jack Anthony Esterhuizen en Gert Simpson was reg om die moue op te rol en bloed te skenk.

Leerders van die skool skenk jaarliks honderde eenhede bloed aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens en het Dinsdagoggend weer gesorg dat die bloed vloei.

Prishani Maharaj (links), Nompumelelo Moroaswe en Antoinette Marumo van die Nasionale Bloeddiens was op hul pos.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Back to top button