NewsSchools

VIDEO: Flooze kuier by Trippe Trappe Trone

Sorina Erasmus het bekend geword vir haar rol as Flooze in 7de Laan.

Sorina Erasmus “Flooze” het Vrydag die kleintjies by die Trippe Trappe Trone kleuterskool in vervoering gehad met haar bekende Blieng Masjien en Tennis Tune.

Klarika Gerber (agter, links) en Klarisa Gerber is saam met Xandrie Oosthuyse.
Mia Venter (links) en Leané Klinkenberg het die dag terdeë geniet saam Kersfeesvader en Flooze.
Aiden Oelofse (links) en MJ Oosthuyse.

Lees ook: Arend leerders verwelkom Sonja en Tjokker

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

Related Articles

Back to top button