Local newsNews

VLU lede is vroue van formaat

Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-Unie het Dinsdagoggend ’n gesellige vergadering gehou, waartydens Bonnie Pieters ’n praatjie gelewer het oor verskillende kulture.

Sommige van die lede het by die tema ingeval en daarvolgens aangetrek.

Dié lede het omtrent soos ’n reënboognasie gelyk. Hulle is (agter van links): Sylvia Smith, Susan Potgieter, Deloris van Rooyen en Hester Vorster. Voor: Ria Coetzee en Bonnie Pieters.

Lees ook: Sop, vetkoek en springmielies verdryf die koue by VLU

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button