Local newsNews

VIDEO: Besoekers geniet Just Wheels opedag

Lede van Die Just Wheels Motorklub asook die publiek het Sondag die klub se opedag, wat die laaste Sondag van elke maand by die klubhuis gehou word, geniet.

Lees ook: Blink wiele beïndruk besoekers by Just Wheels opedag

Jason van Huyssteen (links), Bianca van der Westhuizen en Aziza van Huyssteen het die klub ondersteun.
Antieke en hedendaagse motors was ook te sien. Danie Booyens sit hier in sy ou vuurwa.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button