Local newsNews

Is goed dan nie eens veilig in die begraafplaas nie?

Goedere soos blomhouers word gereeld by die begraafplaas gesteel.

C Smith skryf per e-pos:

Ek wens daar kan opgetree word teen mense wat by die Brakpan Begraafplaas steel.

Daar is iemand wat met ’n BMW rondry wat blomhouers van die grafte steel.

Die houer op my ma se graf is al drie keer gesteel.

Is ’n mens se goed dan nie eers veilig in die begraafplaas nie?

Lees ook: Permanente veiligheidswagte is nodig by die begraafplaas

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button