NewsSchools

Leerders ontvang kospakkies voor die vakansie

Lede van die Godly Season Ministries Care groep (GSM Care) het op die laaste dag van die tweede termyn kospakkies aan behoeftige gesinne van die Laerskool Brakpan-Oos gaan oorhandig.

Die kospakkies sal die leerders en hul gesinne gedurende die drie-weke-lange wintervakansie help. Die groep se mascot, Billiam die donkie, het ook aan die leerders elk ’n beker warm sop bedien.

Lees ook: Morries skenk aan behoeftiges

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button