Monica Mc Alpine (links) en Theresa Scholtz het Dinsdagoggend se gesellige vergadering bygewoon.
Die oggend was ’n gesellige een van lekker saamkuier, waarna die lede en besoekers ’n fliek van die bekende Afrikaanse akteur Tobie Cronjé gekyk het. Gewapen met springmielies in die hand en reg vir die fliek is (van links): Magriet Marx (Boksburg tak), Annatjie van der Merwe (voormalige Gauteng president), Alata Prinsloo (streekvoorsitter), Ronel Lombaard (Nigel-tak) en Elsabé Grobler (voorsitter van die Brakpan-tak).Mabel van Staden (links) en Erna du Toit het die oggend saam met vriendinne geniet.