Local newsNews

VLU lede skenk komberse aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum

Die Brakpan tak van die Vroue Landbou Unie het Dinsdagoggend vergadering gehou waartydens ’n skenking van komberse aan die Frank Mynhardt Sorgsentrum oorhandig is.

Die lede se handewerk is ook beoordeel.

Joey Botha, wat ‘n lid van die Brackenhurst tak van die VLU is, was een van die beoordelaars wat Dinsdagoggend die lede se handewerk beoordeel het.

Lees ook: Kwiltwerk onder die vergrootglas by VLU

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button