NewsSchools

Hoërskool Die Anker maak geskiedenis

Die wintersport-spanne van Hoërskool die Anker het onlangs aan die kwart finaal van die Puk-prestige reeks te Potchefstroom deelgeneem.

Die Anker het tydens hierdie kwart finaal 17 rugby-, netbal- en hokkiewedstryde gewen.

Vir die eerste keer in die geskiedenis en bestaan van die skool het die die eerste rugby-, netbal- en hokkiespanne dié van Hugenote geklop. Rugby (21–8), hokkie (4–2) en netbal (31–17).

Lees ook: Twee netbalspelers van die Anker haal Gauteng-span

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button