Editor's noteNewsSchools

Kleuters het groot pret op nuwe speelgrond

Daar was onlangs groot opgewondenheid toe die graad R leerders van die Laerskool Môrewag splinternuwe speelapperaat vir hul speelgrond ontvang het.

Die graad R leerders van die Laerskool Môrewag geniet hul opgegradeerde speelgrond.
Rocky Willemse (links), Hanro Mouton, Daylin Nel, Luhandré Millichamp, JC Els en Demitri du Plessis.
Voné van Hagen (links,) en Megan de Lange.

Lees ook: Aan die rol by Laerskool Dalview

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button