Editor's choiceLocal newsNews

Eienaars van vervoer- en sekuriteitsbesigheid moet dié vergadering bywoon

Die Brakpan SAPD het eienaars van vervoer- en sekuriteitsmaatskappye versoek om ’n vergadering by te woon.

Die vergadering sal volgende Donderdag (15 Maart) om 12nm in die Rio Room by Carnival City gehou word.

Persone wat meer inligting verlang kan die woordvoerder van die Brakpan SAPD, kapt Pearl van Staat by 011 744 4940 kontak.

Lees ook: SAPS besoek die Hoërskool Stoffberg

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button