Local newsNews

Februarie is die maand van die liefde

Die boeremark wat maandeliks by die Brakpan Tuinsentrum gehou word, was Saterdag (10 Februarie) weer ’n miernes van bedrywighede.

Besoekers kon interessante stalletjies besoek en na ’n verskeidenheid kunstenaars, wat opgetree het, luister.

Lees ook: Pret by die Boeremark

Geskenke vir Valentynsdag, wat Woensdag gevier is, was ook volop.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button