NewsSchools

Die Anker se akademie is vroeg op dreef

Hoërskool Die Anker se top 10 akademiese spanne is onlangs, na aanleiding van die laaste kwartaal van 2017 se punte, aangewys.

Graad nege (agter van links): Nicole Claassen, Ilze Scharneck, Tinus Coetzer, Zahndri van Greunen en Kaylin de Vries. Voor: Marnie van der Westhuizen, Chanté Immelman, Marjolandi Geyser, Dian Grobler en Leandie Radley.
Graad 10 (agter van links): Anika Bothma, Richelle van Kaam, Christo Erasmus , Shauné Lategan en Nicola Karsten. Voor: Ashley Posthumus, Carmen Engelbrecht, Abygale Smith, Zure van Tonder en Leandri Klopper.
Graad 11 (agter van links): Caitlin Steyn, Juan le Roux, Eugene de Wet, Stian Cloete en André Ihlenfeldt. Voor: Amoré Botha, Brendonn Pelser, Dian Steyn en Bridget Julsing. Afwesig: Ezelma Taute.

Lees ook: Die Anker se atlete spring weg met ‘n vale

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button