Editor's choiceNewsSchools

Aan die rol by Laerskool Dalview

Die Graad R- en Graad RR-leerders van die Laerskool Dalview het Woensdagoggend groot pret by die skool gehad toe almal hul fietse en skopfietse skool toe geneem het.

Lees ook: Blinknuwe leiers by Laerskool Dalview

Die kleintjies het hulself gate uit geniet op hul fietsies.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button