CrimeEditor's noteNews

Jong man gebruik openlik dwelms

Kinders word ook blootgestel aan dwelms as dit so openlik gebruik word.

Inwoner van Brenthurst skryf per e-pos:

Ek het Saterdag in my huis gestaan en kyk hoe ’n jong man, nie ouer as 20 jaar nie, homself openlik met dwelms inspuit.

Dit het gebeur in die parkie by Trollipstraat. Dis baie steurend.

Lees ook: Dwelms van meer as R1 miljoen in Dalpark gekry

Ons het kinders en daar is ook anders kinders in die omgewing, wat in hul eie erwe speel, en nou moet hulle vir dit staan en kyk.

Dit is heeltemal onaanvaarbaar.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

 

Related Articles

Back to top button