EntertainmentLifestyle

What’s on this December?

1 Desember Die NG-kerk, Brakpan-Oos hou ’n Kersmark by die kerk, wat op die hoek van Lapping- en Boundaryweg geleë is. Heerlike eetgoed sal beskikbaar wees. Gratis bloeddruk- en suikertoetse sal tussen 2nm en 5nm gedoen word. Die Kersmark sal vanaf 4nm tot 8nm aan die gang wees. Die sanger Louis Bravo gaan ook optree …

1 Desember

Die NG-kerk, Brakpan-Oos hou ’n Kersmark by die kerk, wat op die hoek van Lapping- en Boundaryweg geleë is. Heerlike eetgoed sal beskikbaar wees. Gratis bloeddruk- en suikertoetse sal tussen 2nm en 5nm gedoen word. Die Kersmark sal vanaf 4nm tot 8nm aan die gang wees. Die sanger Louis Bravo gaan ook optree en daar sal ’n uitstalling van voertuie wees.

2 Desember

Radio Raps – Dingetjies & Goetertjies is ’n eenmanstuk deur Jonathan van die Oos Rand aangebied, wat handel oor die alledaagse dingetjies en goetertjies van die lewe. Hy probeer veral sin maak van dingetjies en goetertjies wat maklik kan irriteer. Die vertoning begin om 8nm in die Big Top Arena van Carnival City.

December 3

Carnival City’s monthly market will be held in the Pocket Park. Lots of entertainment for children and adults. Shop African handmade crafts, precious trinkets, the latest fashion, baby apparel, jewellery and so much more. Joe Black will entertain the crowd on the day.

December 8 – January 3

The Garden of Lights at Emperors Palace is an epic celebration of all things Christmas. It’s a winter wonderland light extravaganza and yuletide adventure all rolled into one. The venue will be open daily from 7pm to 10pm (weather dependent and tickets sold by time slot, at half hour intervals and are subject to availability).

9 Desember

’n Boeremark word by die Brakpan Tuinsentrum te Dirk van der Hoffweg gehou. Doen jou Kersinkopies by die groot verskeidenheid stalletjies. Vermaak word deur die loop van die dag aangebied.

9 Desember

Kinders by Dosyne is ’n eerlike en komiese blik op die uitdagings van ouerskap. Na ’n suksesvolle vier jaar toer van sy uitverkoopte sukses Die Stripshow is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe eenman opvoedkundige komedie bekend te stel. Die vertoning vind in die Mardi Gras Teater by Carnival City plaas en begin om 7nm.

December 31

Carnival City’s Big Top Arena will once again host the highly popular New Year’s Eve Super Sokkie. Ever popular Snotkop, Kurt Darren, Refentse, Nadine and Liezel Pieters will have you dancing into 2018 with songs like Cool soos Koos Kombuis, Dans op die Tafels, Kaapse Draai and Kaptein. Doors open at 8pm and show starts at 9pm right up until the countdown to 2018 at midnight.

Also read: Bryan Adams live at Carnival

Win one of three double tickets to the Bollywood Blockbuster Hits of the Millennium

Things are looking up for lucky customer

 

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button