CrimeNews

Huisrowers skiet ma dood, wond seun ernstig in Anzac

Die vrou is op die toneel oorlede.

‘n Soektog na verdagtes wat gisteroggend (Saterdag) ‘n vrou noodlottig en haar seun ernstig , tydens ‘n huisroof, gewond het, is van stapel gestuur.

Volgens inligting is die ma en seun van Anzac vroeg Saterdagoggend deur huisrowers oorval.

Die vrou is op die toneel oorlede en haar seun is per helikopter na ‘n hospitaal geneem, nadat hy op die toneel behandel is.

Meer inligting sal volg.

Lees ook:

SAPS on the hunt for house robbery suspect

‘Ek moes my tande insluk om te kon aanhou asemhaal’ – slagoffer van gewelddadige aanval vertel

Rower oorval vrou by kerk, skiet daarna bejaarde diaken

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button