Local newsNews

Vergadering vir eienaars van vervoermaatskappye

Die doel van die vergadering is om maniere te vind om die diefstal van vragmotorbande en -batterye hok te slaan.

Die Brakpan SAPD gaan Donderdag (7 September) ’n vergadering hou waarheen die eienaars van vervoermaatskappye asook sekuriteitsmaatskappye genooi word.

Die doel van die vergadering is om maniere te vind om die diefstal van vragmotorbande en -batterye hok te slaan.

Ander misdrywe, wat ’n impak op vervoermaatskappye het, sal ook bespreek word.

Die vergadering vind in die lesingkamer by die Brakpan polisiestasie plaas.

Persone wat meer inligting verlang kan vir kapt Peet van der Schyff of sers Grattle Mashile by 011 744 4940 kontak.

Lees ook:

Bogus cops hijack truck loaded with liquor

Truck driver, motorist left traumatised by armed robbers

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button