Editor's noteLocal newsNews

Besoek die begraafplaas Sondag met ‘n geruste hart

“Ons weet dat baie mense skrikkerig is om die begraafplaas te besoek en daarom het ons dit goed gedink om die gemeenskap op dié wyse te help.”

Mense wat graag die begraafplaas wil besoek, maar bekommerd is oor hulle veiligheid, kan Sondag  (13 Augustus) so maak met ‘n geruste hart.

Lede van sektor twee se gemeenskapspolisiëringforum gaan vanaf 12middag tot 4nm by die begraafplaas wees om die nodige beskerming te bied aan besoekers.

“Ons weet dat baie mense skrikkerig is om die begraafplaas te besoek en daarom het ons dit goed gedink om die gemeenskap op dié wyse te help,” het ‘n woordvoerder van die GPF gesê.

Lees ook: 

Begraafplaas rower sê “sorry ouma” toe hy vuurwapen op haar rig

Ouma en kleinkind voel bedreig in begraafplaas

Keeping a watchful eye over the cemetery

Follow us:

Instagram
Twitter
Facebook

To receive the latest news on your phone:

WhatsApp number: 0794306641 (add us to your contacts and send your name and surname on WhatsApp)

Related Articles

Back to top button