Local newsNews

Klub vereer motor versamelaar

Die voorsitter van die Just Wheels Motorklub, Michael Momberg, het ere lidmaatskapsertifikaat aan Oom Grobler oorhandig.

Die Just Wheels Motorklub het Saterdag een van sy oudste lede met erelidmaatskap vereer.

Oom Tom Grobler (82), soos hy alom bekend is, was een van die eerste lede van die klub, wat in 2010 gestig is.

Hy spog met ’n hele rits veteraan voertuie, waarvan hy onlangs, met die hulp van die klub, sewe van die hand gesit het.

Sy gunsteling voertuie in sy versameling het hy egter gehou.

Die voorsitter van die Just Wheels Motorklub, Michael Momberg, het ere lidmaatskapsertifikaat aan Oom Grobler oorhandig.

Die Just Wheels Motorklub het elke laaste Sondag van die maand ‘n opedag by die klubhuis, wat te 169 Kitzingerlaan geleë is.

Die publiek is welkom om die opedae by te woon.

Lees ook:

Oom Grobler pronk met 18 veteraan voertuie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

 

Related Articles

Back to top button