Local newsNews

Egpaar vier goue huweliksherdenking

Ben en Rina van der Sandt is op 3 Mei 1967 getroud in Brakpan.

Minnebron inwoners Ben (71) en Rina (68) van der Sandt het onlangs hulle 50ste huweliksherdenking gevier.

Hulle is op 3 Mei 1967 getroud in Brakpan. Die paartjie se foto het ook daardie jaar in die Brakpan Herald verskyn.

Die Van der Sandts het onlangs die groot dag gevier by die Lake Restaurant.

Hulle het drie kinders, Beatrice Luther (46), Rika Meades (45) en Jaco van der Sandt (42), asook vyf kleinkinders.

Was jy onlangs by ‘n spesiale geleentheid of wil jy graag ‘n besondere foto met ons deel? Stuur die foto en ‘n kort beskrywing met name na malissas@caxton.co.za

Lees ook: 

Sestig jaar gelede trou aan mekaar beloof

Vyftig jaar getroud

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

Related Articles

Back to top button