Editor's choiceLocal newsNews

KYK NA FOTO’S: Die dorp is in ‘n haglike toestand

Vullis wat papier, verrottende kos, hare, en ander gemors insluit, is op byna elke straathoek in Brakpan-sentraal te sien.

Talle inwoners het die afgelope tyd hul misnoeë te kenne gegee oor die huidige haglike toestand van die dorp.

Dit is veral Brakpan-sentraal wat ‘n groot oogseer is, maar selfs in ander woonbuurte is dit nie ongewoon om oorvol asblikke en rommel oral te sien nie.

Vullis wat papier, verrottende kos, hare, en ander gemors insluit, is op byna elke straathoek in Brakpan-sentraal te sien.

Vullisblikke wat deur die Ekurhuleni Metro geplaas is, is tot oorlopens toe vol en word die afgelope tyd nie leeggemaak nie.

Rotte en honde is gesien waar hulle die beste maak van gemors wat mense agterlaat.

Kyk hier na die foto’s van die haglike toestand van die dorp

Lees ook: 

Só kan jy help om die dorp skoon te kry

Illegal dumping a disgrace to the human race

Related Articles

Back to top button