CrimeEditor's choiceNews

Maak seker jou huis is veilig

Inwoners moet seker maak dat alle deure en hekke gesluit is en dat vensters toegemaak is.

Met die oog op die langnaweek, wanneer talle mense ‘n wegbreek neem, het die Brakpan SAPD inwoners gemaan om nie slap te lê ten opsigte van veiligheid nie.

Inwoners moet seker maak dat alle deure en hekke gesluit is en dat vensters toegemaak is.

Dié wie se huise met ‘n alarmstelsel toegerus is, moet seker maak dat dit in werking is en geaktiveer word.

Dit is ook raadsaam om ‘n betroubare familielid of buurman te kry om ‘n oog oor die huis te hou.

Lees ook: SAPD gesels met kleuters oor veiligheid

Pasop! Diewe soek nuwe speelgoed

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Related Articles

Back to top button