Local newsNews

Maudie is 95 jaar jonk

Maudie Nel van Dalpark het onlangs haar 95ste verjaarsdag gevier.

Sy het dié spesiale mylpaal in haar lewe saam met familie en vriende, wat haar “Die Lady” van die familie noem, deurgebring.

Sy het twee kinders, Louise (71) en Fred (67) asook vyf kleinkinders en 10 agterkleinkinders.

Maudie se eggenoot, Fanie Nel wat oorlede is, was die hoof boutoesigbeampte van die destydse Brakpan Munisipaliteit.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)
BBM pin: 7F7A9F13

Related Articles

Back to top button