Editor's choiceLocal newsNews

Vanaand word daar in Brakpan gebraai

Soos ouder gewoonte sal die deelnemers hul beste voetjie moet voorsit en sout- en soetgeregte op die braai moet maak.

Aanhangers van die gewilde “Kom ons Braai”, op TV, moet beslis nie vanaand (Vrydag) se program misloop nie.

Twee paartjies van die dorp en een van Impala Park ding vanaand mee, om met die beste braaigeregte  vorendag te kom.

Soos ouder gewoonte sal die deelnemers hul beste voetjie moet voorsit en sout- en soetgeregte op die braai moet maak.

Natuurlik sal hulle ook ‘n prettige aktiwiteit moet aanbied.

Op die foto is Adriaan en Yolandé Fuhri, tydens die verfilming van die program, wat vanaand om 6nm op DSTV, kanaal 147, uitgesaai word.

Lees ook: Amanda A-mangia: Paptert – braaipap with an attitude

Step up your braai skills with this boerie pies recipe

Make your own mini braai

Related Articles

Back to top button