Editor's choiceLocal newsNews

Klappertandweer hierdie week

Haal maar ’n eksta kombers of twee uit en onthou dat troeteldiere ook koud kry.

Vir dié wie gedink het die winter is amper verby is daar slegte nuus.

Gautengers gaan, volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), tot ten minste Donderdag klappertandweer beleef.

Vandag gaan die son nie juis sy kop uitsteek nie en teen môre is daar ’n goeie kans vir reën.

Volgens die SAWD sal die bewolkte toestande teen Woensdag opklaar, maar die koue sal steeds nie wyk nie.

Baie koue weer word vir Donderdag verwag.

Haal maar ’n eksta kombers of twee uit en onthou dat troeteldiere ook koud kry.

Lees ook:

Tips to reduce power bills this winter

On the road in wet weather? Be cautious

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button