LettersOpinion

Gee werk dan hoef ek nie te bedel nie

Wat anders moet ek doen om te kan lewe, aangesien net sekere mense werk kry?

Hendrik Vosloo, Brakpan-sentraal skryf:

Met verwysing na die brief in die Herald van 15 Julie (Geen geld vir rokers en drinkers).

Ek is ook op straat en staan ook by die verkeersligte en vra vir werk, geld en ook kos.

Baie van die mense het al vir my sigarette en ook drank aangebied, maar ek drink nie. Ek rook wel.

Anton (skrwyer van die brief), waarom bied jy dan nie vir ons werk aan, soos ons vra, nie? Dan het ek nie nodig om te staan en bedel nie.

Wat anders moet ek doen om te kan lewe, aangesien net sekere mense werk kry?

(Brief verkort).

Lees ook:

Werkloosheid veroorsaak groot ellende

Genoeg is genoeg

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button