Editor's noteLettersOpinion

Gestremde karwag probeer ‘n bestaan voer

Daar is soveel mense wat daar parkeer en nie eens dankie sê nie, wat nog van ‘n fooitjie gee.

M Dawes skryf per e-pos:

Ek wil graag vra dat die publiek nie alle karwagte oor dieselfde kam skeer, of sommer net oordeel nie.

Al die karwagte is nie dieselfde nie. My man is gestremd en hy pas elke dag, vanaf 6.30vm tot 5nm, voertuie in Queenlaan op. Hy is selfs Saterdae op sy pos en, wanneer ek nie werk nie, help ek hom.

Hy probeer net ‘n eerlike bestaan voer.

Daar is soveel mense wat daar parkeer en nie eens dankie sê nie, wat nog van ‘n fooitjie gee.

My man is gestremd, maar ten minste probeer hy werk.

Lees ook:

Sê ons wat jy dink (vrae aan karwagte)

Karwag waardeer nie sente nie

Kru taal op nota van vrou wat glo nie kan parkeer nie

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button