Local newsNews

Boetie te koop of te ruil vir Paaseiers

Die Herald het versoek dat lesers foto’s met ‘n Paasfeestema instuur.

Hierdie skattige foto van Emily Pereira (een jaar en sewe maande) is in Pamona geneem, alhoewel sy ‘n Brakpanner is. Die foto is deur Burhan Khan geneem. Die Herald het gevra dat lesers vir ons foto’s met ‘n Paasfeestema instuur en hierdie een, het soos die een op die voorblad, ons oog gevang.
Hierdie skattige foto van Emily Pereira (een jaar en sewe maande) is in Pomona geneem, alhoewel sy ‘n Brakpanner is. Die foto is deur Burhan Khan geneem.

Kyk hier na meer Paasfees foto’s

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button