Wen boeke as ’n Valentynsgeskenk

Skryf nou in, dalk is bladsye vol liefde op pad na jou.

Liefde is ’n lekker boek.

As jy hierdie Valentynsdag oorgeslaan is as dit kom by die dosyn rose, ingevoerde sjokolade en ontbyt in die bed, wees nie bevrees.

Die Advertiser en LAPA Uitgewers deel in die liefde hierdie Valentynsdag. ’n Gelukkige wenner staan ’n kans om die volgende LAPA boeke te wen: Blameer die skoenlapper – Elsa Winckler, Wie nie waag nie – Annetjie van Tonder, Liefde in letters – Rika du Plessis en Uitgelewer aan die liefde – Marilé Cloete.

Om in te skryf stuur jou naam en selfoon nommer na sunelg@caxton.co.za teen 12nm 16 Februarie.

Die wenner sal telefonies gekontak word.

Exit mobile version