EntertainmentLifestyle

Wen met Die Sneeukoningin 2

Orm, Gerda, Kai, Alfida en Luta is terug met ’n splinternuwe avontuur om die nare Sneeukoningin te verslaan, in die tweede aflewering van die gewilde animasieprent.

Die Sneeukoningin, wat beloof om kykers tot op die laaste minuut te boei en bekoor.

Die tekenprent is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie, The Snow Queen, wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is.

Die film word op 25 November in teaters landswyd vrygestel en word deur

Indigenous Film Distribution in Suid-Afrika uitgereik.

KOMPETISIE
Vyf gelukkige lesers staan die kans om elk ’n DVD van Die Sneeukoninging 1 en ’n T-hemp van Die Sneeukoningin 2 te wen.

Daar is twee groottes T-hemde beskikbaar: twee vir vyf tot ses jaar, en drie vir 11 tot 12 jaar.

Om in te skryf, stuur jou antwoord op die volgende vraag aan ischke@caxton.co.za:

Noem een karakter wat in Die Sneeukoningin 2 aan kykers voorgestel word.

Onthou om jou naam en van, kontak nommer en die area waar jy woon in te sluit.

Die kompetisie is nou oop een sluit op 20 November.

Slegs Boksburg inwoners kan in aanmerking kom vir die prys.

Related Articles

Back to top button