Sport

Stoeiers slaan goud los by kampioenskappe

Die klub wens die spelers geluk en bedank afrigters Paul Botha en Henrico van Rooyen.

Twee stoeiers van Boksburg Amateur Stoeiklub het goud losgestoei by die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugkampioenskappe wat op 7 Oktober in Pretoria uitgespook is.

Die stoeiers, Kadin Botha en Ruben van Rooyen, het die Ekurhuleni Stoei Vereeniging by die kampioenskappe verteenwordig.

Botha het goud in die o13 vrystyl en Van Rooyen in die o9 vrystyl verwerf.

Also Read: Foundation needs hands to help refurnish hospital ward

Also Read: Put a smile on child’s face

   

Related Articles

Back to top button