Local sportSport

Uitstekende uitslae vir Boksburg Stoeiklub

Die klub is trots op die stoeiers se puik uitslae.

Die Boksburg Amateur Stoeiklub het goeie uitslae in die South African Wrestling Foundation kampioenskappe behaal wat onlangs in Pretoria uitgespook is.

Die uitslae is soos volg:
o13 Greco Roman
Eerste: Kadin Botha (60kg)

Seniors Greco Roman
Eerste: Michael Mhlanga (63kg)
Eerste: Zander Geringer (97kg)

O17 Greco Roman
Eerste: Wiandru van Rooyen (92kg)
Tweede: Japie Botha (71kg)

O20 Greco Roman
Eerste: Michael Mhlanga (63kg)
Vierde: Solomon Lopeng (63kg)

Veterans Freestyle
Tweede: Gerrit Dicks (70kg)

Lees Ook: Plaaslike stoeiers beïndruk

Lees Ook: Boksburg Stoeiklub ryg medaljes in by SAs

   

Related Articles

Back to top button