Foto’s: ERU vs Boksburg

Die manne van Reiger Park kon in die tweede helfde geen punte aanteken nie.

Boksburg Rugbyklub het die manne van East Rand United met 46-19 afgeransel in ‘n Valke Peregrine-stryd op 27 Mei in Reiger Park.

Dit was ook goeie dag op kantoor vir Boksburg se ander spanne.

Boksburg se tweede span het 63-3 gewen.

In die eerste ronde van die liga het Boksburg die manne van Reiger Park met 35- 6 geklop op Prince George Park.

Also Read: East Rand United veg verbete teen Springs

Also Read: Easter … and the chocolate craving is real

   

Exit mobile version