Sport

ERU sukkel teen Brakpan

Brakpan het die manne van Reiger Park oorrompel.

Dit was weer nie ‘n goeie naweek vir East Rand United nie.

CCC Brakpan Rugbyklub het met 43-9 gewen tydens ‘n Valke Peregrine-liga stryd by Bosmanstadion op 22 April.

Die manne van Reiger Park het sover ‘n slegte seisoen beleef, waar hulle ook die knie moes buig teen Boksburg en NWU Vaal.

United speel weer op 13 Mei teen Springs Rugbyklub.

Lees Ook: East Rand United veg verbete teen Springs

Lees Ook: East Rand United beat Boksburg in nail-biting game

   

Related Articles

Back to top button